
Mense vra my gereeld: “Hoekom die naam Op Vakansie Boerdery? Boer julle dan net as julle lus is?”Ek lag altyd, want enigemand wat hier in die Boesmanland met vee omstaan, weet: die natuur wag vir niemand en ‘n boerdery vra nie vrae nie.Maar die naam gaan oor daardie oomblik as jy die teerpad agter jou […]



