
Welkom by Ons Lewe – Op Vakansie Boerdery
Hier gaan ons nou en dan bietjie skryf van ons lewe soos dit gebeur.
Nie net boerdery nie.
Nie net werk nie.
Maar alles tussenin:
die pad, die kinders, die goeie dae… en die dae wat nie so mooi is nie.
Dis nie stories wat mooi gemaak is nie —
dis maar net hoe dit is, van ons kant af.
As jy lus is om saam te volg, is jy welkom.