
By Op Vakansie Boerdery glo ons aan gesonde, natuurlike en plaasvars produkte, direk van ons plaas tot na jou huis. Ons neem elke week bestellings vir dadels, rosyntjies, droë vrugte, neute, suiwer heuning en nog vele meer.
👉 Sluit Aan By Ons WhatsApp Groep vir pryse, promosies en weeklikse bestellings.
Die link hier sit??
🌴 Vars Medjool Dadels
• Sag, soet en vol natuurlike energie.
• Perfek vir bak of sommer net as ‘n gesonde soethappie.
🍇 Rosyntjies & Droëvrugte
• Heerlike Sultana rosyntjies, gedroogde vye, mango’s, perskes, “cranberries” en vele meer.
• Perfek vir bak, skoolkosblikkies of as gesonde peuselhappies.
🥜 Heuning Geroosterde & vars neute
• Ons Heuning Geroosterde neute is bros, soet en onweerstaanbaar!
• Groot verskeidenheid van vars neute, van Amandels tot Kasjoe- en Pistachio neute.
🍯 Plaasheuning & BeeBites (Heuning Sakkies)
• 100% Suiwer rou heuning, beskikbaar volgens streke waar die bye gewerk het bv. Namakwaland of Weskus heuning.
• BeeBites: mini-heuning sakkies vir ‘n vinnige soetigheid, ideaal vir skool of sport.
🚚 Hoe werk dit?
1. Sluit aan by ons WhatsApp groep.
2. Bestel voor Maandag 12:00.
3. Ons stuur jou bestelling landwyd direk tot by jou deur.
👉 Klik hier om by ons WhatsApp groep aan te sluit
of stuur n WhatsApp na 073 675 2078
