R0,00 0

Cart

No products in the cart.

“Ervaar die hartklop van die platteland — jou vakansie begin hier.”

"Kom snuffel rond en neem ’n stukkie plaas saam.”

“Van plaas tot jou huis — ontdek unieke items in OVB winkel.”

Aanlyn winkel, maklik en gerieflik.
Verskeie betalings beskikbaar.
Ons lewer landswyd af!
Welkom
by Op Vakansie Boerdery
“Welkom op die plaas – waar ons natuurlik, volhoubaar en met liefde boer.”
NEEM KENNIS
Nuwe Bankbesonderhede
Opwindende Produkte!
WINKEL TOE

Skaaptrek 2026

Pak jou stapskoene, want die pad roep…
Het u die vorige een misgeloop? U het weer kans volgende jaar.
Ons volgende Skaaptrek begin 2026!

Dis weer tyd vir kampvure, dou op jou voete,
stof in jou siel en daardie vryheid wat net die Boerseland kan gee.

Wil jy graag saamstap? Kontak ons gerus vir meer inligting.
Kontak ons
KLIPPIE PROJEK
Die idee is eenvoudig, maar kragtig.
Neem ’n gewone klippie.
Verf dit met iets mooi, iets wat jou laat glimlag - dalk ’n vrolike blom, ’n inspirerende aanhaling, selfs net ’n eenvoudige “Hou moed!”.

Skryf op die agterkant
#OpVakansieBoerdery of #KlippieProjek
en laat dit agter waar jy gaan: op ’n strand, by ’n kampterrein, in ’n park, by ’n piekniekplek ens.
Leer meer oor Klippie Projek
Herverkopers!
Het jy ’n passie vir kwaliteit, plaaslike produkte en gesonde leefstyl?

Sluit aan by ons groeiende netwerk van herverkopers en versprei die beste van Op Vakansie Boerdery in jou gemeenskap.
Ons produkte:

PlaasPap – Gehalte mieliemeel, soos net die plaas kan lewer.

Op Vakansie Bye Boerdery – Skaapvet- en byewasprodukte, direk uit n Boerseland plaaskombuis.

BeeWell – Natuurlike gesondheid uit die byekorf.

BeePure – Toekomstige velsorgreeks, eenvoudig en suiwer.

BeeSweets – Gesonde lekkernye met ’n soet steek.

PLAASlik – Plaas-geïnspireerde skoene en klere.

ModerneBoer – Vars souse, soute en geure vir elke kombuis.

KomVatMy – ’n Reeks vir mans, rou en reguit.

© 2026 Nellen Designs