R95,00
ModerneBoer Heuningasyn – natuurlik gefermenteerde “heuningdruif”-asyn, ryk aan smaak en vol gesondheidsvoordele. Perfek vir slaaie, marinades en daaglikse gebruik.
Ons ModerneBoer Heuningasyn word gemaak van natuurlik gefermenteerde “heuningdruif”-asyn wat stadig ontwikkel vir ’n diep, ryk smaakprofiel. Heuningasyn is al eeue lank bekend vir sy gesondheidsvoordele – van ondersteuning vir die spysverteringstelsel tot ’n natuurlike bron van antioksidante. Gebruik dit as basis vir slaaisouse, as marinade vir vleis en vis, of selfs as ’n gesonde skoonheidsdrankie wanneer dit met water verdun word.
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
Reviews
There are no reviews yet.