R0,00 0

Cart

No products in the cart.

Sale!

Skaapvel / Sheepskin

Original price was: R1 600,00.Current price is: R1 450,00.

’n Skaapvel bring warmte, styl en praktiese gemak in enige huis of voertuig.

Gebruik dit as dekor, vir sitplekke, beddens, rolstoele of selfs net om jou huis ’n bietjie plaasgevoel te gee.

2 in stock

Description

’n Skaapvel is soveel meer as net ’n stuk wol – dit bring warmte, gesondheid en styl in jou lewe. Elke vel is uniek in kleur en tekstuur, met die sagte, natuurlike gevoel wat net egte wol kan gee.

Gebruiks-moontlikhede:

  • Dekor & Huis: Gebruik as mat, oor ’n rusbank of stoel vir ’n stylvolle, gesellige plaas-atmosfeer.

  • Slaapkamer: Perfek op die bed of wiegie – natuurlike warmte en sagtheid vir ’n beter nagrus.

  • Voertuie: Sit in motorsitplekke of op ’n bakkie se bank vir ekstra gemak.

  • Medies: Ideaal vir rolstoelgebruikers of bedlêendes – verlig drukpunte en voorkom bedsere.

  • Troeteldiere: Gee jou hond of kat ’n luukse en warm lêplek.

  Voordele:

  • Natuurlike temperatuurbeheer – koel in die somer, warm in die winter.

  • Absorbeer vog en bly asemhaalbaar.

  • Kwaliteit – Sal vir jare hou!

  • Elke vel is uniek – ’n ware natuur-skat.

💚 Mediese voordele:
Die natuurlike wolvesels verdeel druk eweredig en help om bedsere te voorkom. ‘n Skaapvel is ideaal vir bejaardes, rolstoelgebruikers en pasiënte wat herstel ná operasies of siektes. Dit is ook sag en irritasiesvry vir babas se sensitiewe velletjies.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

© 2026 Nellen Designs