R0,00 0

Cart

No products in the cart.

Sale!

Skaapvel Motorfiets Sitplek oortreksel / Sheepskin Motorcycle Seat Cover

Original price was: R1 950,00.Current price is: R1 850,00.

Ry verder en gemakliker met hierdie egte skaapvel sitplek oortreksel.

Die natuurlike wol is sag onder jou sitvlak en werk as ’n natuurlike temperatuurbeheerder – koel in die somer en warm in die winter – en maak elke rit ’n plesier.

Available on backorder

Description

  • Sagte, natuurlike kussing vir ekstra gemak op lang ritte.

  • Absorbeer vog en sweet, hou jou vars en gemaklik.

  • Pas perfek op meeste motorfiets sitplekke. (“custom made”)

  • Maak stewig vas met bande of toue, gly nie rond nie.

  • Duursaam en stylvol – bring ’n bietjie plaasgevoel saam op die pad.

Of jy grondpaaie aandurf of langpad toer, hierdie skaapvel sitplek oortreksel gee jou die egte boere-luuksheid op twee wiele.

⚠️ Let wel: Omdat dit “custom made” is, kan dit ’n rukkie neem om te maak. Maar goeie dinge is altyd die wag werd! Sodra jou bestelling geplaas is, sl ons jou kontak om mates van jou sitplek te kry.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

© 2026 Nellen Designs