R0,00 0

Cart

No products in the cart.

Trekpad Gunstelinge Vlokkies

Price range: R82,00 through R150,00

Trekpad Gunstelinge se boerseep vlokkies is ‘n wenner wanneer dit kom by spaar!

Description

Trekpad Gunstelinge se boerseep vlokkies is ‘n wenner wanneer dit kom by spaar!
🌱 Gebruik ongeveer 3 eetlepels vlokkies op 1L kookwater om jou eie boerseep gel te maak.
🌱 Roer tot opgelos en laat staan tot afgekoel.
🌱 Indien die gel te dik is, kan nog water bygevoeg word.
🌱 Dus kan jy met een pakkie vlokkies tot soveel as 20L gel maak!
🌱 Kan al jou ander skoonmaak middels vervang!
🌱 Die gel is omgewings vriendelik.
🌱 Bio-afbreek baar
🌱 Gryswater is geskik vir plante
🌱 Sag op jou hande maar werk ‘n vuilplek se gal!

Additional information

Weight N/A
Grootte

500g, 1kg

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

© 2026 Nellen Designs