R5 710,00 4

Cart

Trekpad Gunstelinge Boerseep Gel

Price range: R38,00 through R170,00

Vloeibare Boerseep!

Trekpad Gunstelinge se boerseep gel kan omtrent al jou skoonmaak middels in die huis vervang!

Description

Trekpad Gunstelinge se boerseep gel kan omtrent al jou skoonmaak middels in die huis vervang!
🧼 Dit kan gebruik word as stortgel of as handewasseep
🧼 Gebruik die gel om jou hondekind te bad
🧼 Gebruik as algemene skoonmaak middel in die huis:
🌱 om vensters te was
🌱 om mure te was
🌱 om matte te was
🌱 om die stoof en ander kombuis oppervlaktes mee skoon te maak
🌱 om die badkamer skoon te maak
🧼 Gebruik die gel om die wasgoed te was, slegs n halwe koppie gel op n gewone bondel wasgoed!
🌱Geen versagmiddels is nodig nie want die seep maak reeds die wasgoed sag
🌱 Kan in enige wasmasjien gebruik word
🌱 Geskik vir warm en koue water
( die gel moet net saam met die wasgoed in die wasmasjien gegooi word en nie in die masjien se seepbakkie nie)
🌱 Omgewings vriendelik
🌱 Bio-afbreekbaar
🌱 Gryswater is geskik vir plante
🧼 Gebruik ook die gel om vlekke te behandel, smeer die area goed gel en laat staan oornag waarna jy die kledingstuk net saam die res van die wasgoed kan was

Additional information

Weight N/A
Grootte

1L, 2L, 5L

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

© 2026 Nellen Designs