R0,00 0

Cart

No products in the cart.

Skaapvel Fiets Sitplek Oortreksel / Sheepskin bicycle Seat Cover

R950,00

Ry langer en gemakliker met ’n egte skaapvel oortreksel vir jou fietssaal.

Die wol is sag onder jou sitvlak en werk as ‘n natuurlike temperatuurbeheerder – koel in die somer, warm in die winter.

Available on backorder

Description

  • Verminder druk en seer sitvlak op lang ritte.

  • Absorbeer sweet en vog – hou jou vars.

  • Sag, natuurlik en asemhaalbaar.

  • “Custom made” om perfek te pas.

⚠️ Let wel: Omdat dit “custom made” is, kan dit ’n rukkie neem om te maak. Maar goeie dinge is altyd die wag werd!

Sodra jou bestelling geplaas is, sal ons jou kontak om mates van jou sitplek te kry.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

© 2026 Nellen Designs