Price range: R900,00 through R1 100,00
Dieselfde as KleinBaas. Lig, gemaklik en perfek vir elke dag.
Die PlaasBaas is gemaklik, lig en veelsydig – perfek vir elke dag. Dis dieselfde styl as die gewilde KleinBaas kinderskoene, net groter!
Nou kan pa en seun (of ma en dogter) saam pas.
Die PlaasBaas is gebou vir gemak en duursaamheid, maar met genoeg styl om jou op enige uitstappie te vergesel.
Omdat elke skoen met baie sorg en liefde handgemaak word, kan daar ‘n wagtyd wees van tot ongv 8 weke
| Skoen Grootte | 3, 3½, 4, 4½, 5, 5½, 6, 6½, 7, 7½, 8, 8½, 9, 9½, 10, 10½, 11, 11½, 12, 12½, 13, 13½, 14, 14½, 15 |
|---|---|
| Kleur | Pienk, Tan, Bruin |
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
Reviews
There are no reviews yet.