R0,00 0

Cart

No products in the cart.

Lip Balm pot

R50,00

’n Bietjie ekstra bederf vir jou lippe – natuurlike lip balm in ’n potjie, perfek vir tuis of in jou handsak.

SKU: N/A Categories: , Tags: , , , , , , , , Brand:

Description

Ons Lip Balm-potjies bevat dieselfde voedsame, 100% natuurlike formule as ons buisies, net mewt heuning by! In ’n oulike potjie vir maklike aanwending met jou vinger. Die potjie is ideaal vir tuisgebruik of as jy jou lippe sommer ekstra wil vertroetel. Ons gebruik slegs natuurlike bestanddele wat jou lippe nie net sag maak nie, maar ook help herstel en beskerm teen die elemente.
Beskikbaar in dieselfde ses heerlike geure soos ons buisies.

🍓 Aarbei & Room
🍡 Spookasem
🌿 Spearmint (natuurlik)
🥛 Melktert
🍬 Turkish Delight
🍦 Roomys

Additional information

Weight 12 g
Geur

Aarbei & Room, Spookasem, Spearmint (natuurlik), Melktert, Turkish Delight, Roomys

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

© 2026 Nellen Designs