Suiwer. Rou. Veldheuning.
Direk uit die hart van Namakwaland, Boesmanland, Kalahari en Noordwes – net waar Moeder Natuur self besluit wat blom. 🌸🐝
Ons gee ons bye die lewe wat hulle verdien:
❌ Geen medikasie
❌ Geen byvoeding
❌ Geen chemikalieë
✅ Net veldblomme en vars lug
Elke pot proe anders, want ons bye volg die seisoene – en ons volg die bye!
| Weight | N/A |
|---|---|
| Soort | Macadamia, Weskus, Bloekom, Namakwaland, Boesmanland, Kosmos, Sonneblom, Karoo prosopis, Sitrus |
| Grootte | 500g pot, 1.5kg emmer |
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
Reviews
There are no reviews yet.