R90,00
Geniet Geel PlaasPap – ongesifte, growwe hamermeul-mieliemeel van geelmielies. Perfek vir pap by braai, stowe of ontbyt. Vol geur, natuurlik en voedsamer.
Geel PlaasPap bring die ryk, soet smaak van geelmielies na jou tafel in die vorm van ongesifte, growwe hamermeul mieliemeel. Direk van die plaas, sorgvuldig gemaal om al die natuurlike voeding en geur te behou. Geelmielies is ryk aan beta-karoteen en maak ’n voedsame, heerlike pap – of dit nou slap, styf of krummel is. Ideaal vir braaivleis, potjiekos, kerrie-stowe en hartlike ontbyte. Geen bymiddels, net egte plaasgeur.
| Weight | 2200 g |
|---|
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
Reviews
There are no reviews yet.