R0,00 0

Cart

No products in the cart.

DoringRosie

Price range: R500,00 through R1 450,00

Gemaklik, sterk en steeds elegant.

’n Skoen wat jou dra, waar jy ook al stap.

SKU: N/A Categories: , Tags: , , , , , , Brand:

Description

DoringRosie is vir die dapper en lewendige meisiekind

 – sag soos ‘n roos, maar vreesloos.

Sy hardloop kaalvoet deur die veld, klim bome en dans in die reën.

Hierdie stewige skoentjies is gemaak vir die mooiste avonture!

Ook vir Mamma beskikbaar!

Vir die vrou wat hou van styl én sterkte.

Die DoringRosie is dieselfde model as die BoerBoots, maar met ’n vroulike flair.

Hierdie skoen is perfek vir dames wat nie bang is vir die veld of die stad nie – gemaklik, sterk en steeds elegant.

’n Skoen wat jou dra, waar jy ook al stap.

 

Omdat elke skoentjie met baie sorg en liefde handgemaak word, kan daar ‘n wagtyd wees van tot ongv 8 weke

 

 

Additional information

Skoen Grootte

"infant" 4, "infant" 5, "infant" 6, "infant" 7, "infant" 8, "infant" 9, "infant" 10, "infant" 11, "infant" 12, "infant" 13, 1, 2, 3, 3½, 4, 4½, 5, 5½, 6, 6½, 7, 7½, 8, 8½, 9, 9½, 10, 10½, 11, 11½, 12, 12½, 13, 13½, 14, 14½, 15

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

© 2026 Nellen Designs