R0,00 0

Cart

No products in the cart.

BakkieBoer

Price range: R1 400,00 through R1 500,00

Sterk, stylvol en betroubaar soos ’n plaasbakkie.

SKU: N/A Categories: , Tags: , , , , , Brand:

Description

Die BakkieBoer is daardie skoen wat net soos ’n plaasbakkie is – betroubaar, sterk en altyd reg vir die pad vorentoe.

Hierdie unieke styl kombineer plaastrots met moderne netheid. Dis die ideale skoen vir enige boer (of “stadsboer”!) wat gemak en karakter soek in een pakket. Van kerk tot kuier, werk tot wynplaas – die BakkieBoer dra jou oral met trots.

Additional information

Grootte

3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15

Kleur

Pienk, Tan, Bruin

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

© 2026 Nellen Designs