Original price was: R120,00.R100,00Current price is: R100,00.
BaardBalsem vir regte manne – voed jou baard, tem die wilde hare en gee jou ’n geur wat sê: “Kom vat my!”
’n 100% natuurlike baard balsem gemaak van byewas en skaapvet wat jou baard voed en gesond hou – sonder enige chemikalieë.
Dis nie sommer net nog ’n baardbalsem nie – dis KomVatMy!
🧔💪 Vir die boer, die jagter, die braaier en die man wat weet wie hy is. Met natuurlike bestanddele soos byewas en skaapvet voed dit jou baard van wortel tot punt, hou jou hare sag en tem die rebelsheid.
Bonus? Dit ruik só lekker, jou vrou (of toekomstige vrou) gaan sê: “Kom vat my!” 😉
Geen nonsens, geen chemiese goed – net ’n egte produk vir egte mans. Of jy nou in die veld is, op die plaas, of by die werk – KomVatMy! Baardbalsem hou jou baard in toom.
🔹 100% natuurlik
🔹 Voed & versorg jou baard
🔹 Tem rebelsheid
🔹 Ruik soos regte “man-wees“
| Weight | 70 g |
|---|
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
Reviews
There are no reviews yet.