R0,00 0

Cart

No products in the cart.

Heuning

Price range: R90,00 through R340,00

Suiwer, rou heuning – direk uit die korf.

SKU: N/A Categories: , , , Tags: , , , , , , , Brand:

Description

Suiwer. Rou. Veldheuning.
Direk uit die hart van Namakwaland, Boesmanland, Kalahari en Noordwes – net waar Moeder Natuur self besluit wat blom. 🌸🐝

Ons gee ons bye die lewe wat hulle verdien:
❌ Geen medikasie
❌ Geen byvoeding
❌ Geen chemikalieë
✅ Net veldblomme en vars lug

Elke pot proe anders, want ons bye volg die seisoene – en ons volg die bye!

Additional information

Weight N/A
Soort

Macadamia, Weskus, Bloekom, Namakwaland, Boesmanland, Kosmos, Sonneblom, Karoo prosopis, Sitrus

Grootte

500g pot, 1.5kg emmer

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

© 2026 Nellen Designs