Ons Hand & Body Butter is ’n romerige, diepvoedende botter wat jou vel sag, gehidreer en heerlik geurig laat voel. Met vier geurkeuses, almal gemaak met natuurlike bestanddele, is dit perfek vir daaglikse gebruik – van jou hande tot jou tone.
Beskikbaar in: 🌹 Roos | 🪻 Laventel | 🌼 Jasmyn | 🍊 Soet Lemoen.
| Weight | 170 g |
|---|---|
| Geur | Rose, Lavender, Jasmine, Sweet Orange |
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
Reviews
There are no reviews yet.