R415,00
’n Natuurlike mengsel wat inflammasie en gewrigspyn kan help verlig.
Hierdie mengsel is ryk aan borrie, gemmer, cayenne, duiwelsklou en frankincense – kragtige natuurlike anti-inflammatoriese bestanddele wat saam met rou heuning vinniger absorbeer word. Dit kan help om styfheid te verminder, beweeglikheid te verbeter en inflammasie in gewrigte te verlig. Dit is ideaal vir mense wat sukkel met chroniese inflammasie, jig of artritis.
Gebruik: 1 teelepel, 3x per dag.
| Weight | 650 g |
|---|
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
Reviews
There are no reviews yet.