R0,00 0

Cart

No products in the cart.

Immune Booster

R415,00

’n 100% natuurlike kruie- en heuningmengsel wat die liggaam se natuurlike verdediging kan ondersteun en algemene gesondheid bevorder.

Categories: , Tags: , , , , , Brand:

Description

Ons Immune Booster is ’n kragtige kombinasie van rou heuning, diatome, knoffel, borrie, swartpeper, gemmer, kaneel en ander tradisionele kruie wat al eeue lank gebruik word om die liggaam se natuurlike weerstand te versterk. Hierdie mengsel is ryk aan antibakteriese, antivirale en anti-inflammatoriese eienskappe wat kan help om verkoues, griep en algemene infeksies te weerstaan. Dit ondersteun ook hart- en lewerfunksie en bevorder gesonde spysvertering.
Gebruik: 1 teelepel, 2x per dag voor etes.

Additional information

Weight 650 g

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

© 2026 Nellen Designs