R0,00 0

Cart

No products in the cart.

Honey Roasted Mixed Nuts

Price range: R55,00 through R120,00

’n Heerlike mengsel van neute, gerooster in heuning vir ’n perfekte smaakbalans.

SKU: N/A Categories: , Tags: , , , Brand:

Description

HONEY ROASTED MIXED NUTS

Vir diegene wat nie kan kies nie, bied ons Honey Roasted Mixed Nuts die perfekte balans van geure en teksture. ’n Verskeidenheid van die beste neute word met liefde gerooster in ’n mengsel van egte heuning en ’n tikkie suiker vir daardie perfekte kners. Elke happie is ’n nuwe verrassing – vol geur, vol proteïen, en propvol bederf.

Neem asb kennis: Bestellings slegs 1 x per week, so dit kan jou bestelling effens vertraag.

Additional information

Weight N/A
Gewig

100g, 250g

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

© 2026 Nellen Designs