Price range: R32,00 through R65,00
Klassieke grondbone, perfek gerooster in heuning vir ’n soet kraak.
Ons Honey Roasted Peanuts is die klassieke gunsteling, maar beter! Elke grondboontjie word met sorg gerooster in egte heuning en afgerond met ’n dun suikerlaag vir ’n lekker kraak en onweerstaanbare geur. Ideaal vir ’n vinnige snack, piekniekmandjie, of net omdat jy lus is vir iets lekker.
Neem asb kennis: Bestellings slegs 1 x per week, so dit kan jou bestelling effens vertraag.
| Weight | N/A |
|---|---|
| Gewig | 100g, 250g |
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
Reviews
There are no reviews yet.