Price range: R500,00 through R550,00
Kindermodel van BoerBoots. Klassiek en stylvol, perfek vir klein avonturiers.
Of dit spring in die modder, speel in die stof of stap saam met Oupa is, hierdie stewels is gebou om ‘n leeftyd se stories te dra.
Omdat elke skoentjie met baie sorg en liefde handgemaak word, kan daar ‘n wagtyd wees van tot ongv 8 weke
| Skoen Grootte | 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 1, 2 |
|---|---|
| Kleur | Pienk, Tan, Bruin |
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
Reviews
There are no reviews yet.