Ons natuurlike veldheuning, netjies verpak in ’n handige sakkie – perfek vir vinnige gebruik! Hierdie sakkies is ideaal vir padkos, in jou handsak, kosblikke of selfs vir sport en buitelewe.
’n Gesonde, natuurlike en energieke soetigheid – altyd byderhand.
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
Reviews
There are no reviews yet.