Description
Trekpad Gunstelinge se boerseep gel kan omtrent al jou skoonmaak middels in die huis vervang!

Dit kan gebruik word as stortgel of as handewasseep

Gebruik die gel om jou hondekind te bad

Gebruik as algemene skoonmaak middel in die huis:

om vensters te was

om mure te was

om matte te was

om die stoof en ander kombuis oppervlaktes mee skoon te maak

om die badkamer skoon te maak

Gebruik die gel om die wasgoed te was, slegs n halwe koppie gel op n gewone bondel wasgoed!

Geen versagmiddels is nodig nie want die seep maak reeds die wasgoed sag

Kan in enige wasmasjien gebruik word

Geskik vir warm en koue water
( die gel moet net saam met die wasgoed in die wasmasjien gegooi word en nie in die masjien se seepbakkie nie)

Omgewings vriendelik

Bio-afbreekbaar

Gryswater is geskik vir plante

Gebruik ook die gel om vlekke te behandel, smeer die area goed gel en laat staan oornag waarna jy die kledingstuk net saam die res van die wasgoed kan was
Reviews
There are no reviews yet.