Price range: R1 250,00 through R1 450,00
Ouboet van die Boerie & DoringRosie. ’n Klassieke veldskoen vir enige geleentheid.
Die BoerBoots is jou outentieke veldskoen met karakter.
Dit deel sy ontwerp met die bekende Boerie kinderskoene en DoringRosie dameskoene – ’n ware familieklassieker!
Hierdie skoen is robuust genoeg vir plaaswerk, maar netjies genoeg vir kuier. ’n Eg Suid-Afrikaanse styl wat nooit uit die mode gaan nie.
Omdat elke skoen met baie sorg en liefde handgemaak word, kan daar ‘n wagtyd wees van tot ongv 8 weke
| Skoen Grootte | 3, 3½, 4, 4½, 5, 5½, 6, 6½, 7, 7½, 8, 8½, 9, 9½, 10, 10½, 11, 11½, 12, 12½, 13, 13½, 14, 14½, 15 |
|---|---|
| Kleur | Tan, Bruin |
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
Reviews
There are no reviews yet.